WORCESTER JUNIOR OPE, SONDAG

Aidon Willemse wen met ‘n telling van 70, twee onder baansyfer.

LB Bosoff het 2de plek behaal met een onder baansyfer en Eric Venter van DVG Golfakademie wen die onder 13 afdeling.

BAIE GEUK AKKEDISSE!! Julle maak ons trots!