Rooibaadjieprojek

The red jacket project is an opportunity for learners to devote themselves for further development above normal school activities and expectations. It was launched in 2014 by Mrs M Freislich and the first learners received the reward at the end of 2017.

Learners have to participate from Gr 8 to 11.  If a learner meets the criteria set for the grade he/she will receive red badge to wear on their blazer.  When all the criteria has been met by the end of gr 11 the learners receive a red blazer to wear in their matric year as a symbol of perserverance, and several other skills  :

Kriteria

  1. GRAAD 8
Akademie Sport Kultuur Gemeenskap Skool
Gemiddeld van 65% aan die einde van die jaar Deelname aan sport.

100% bywoning tydens oefening en 100%  wedstryd-deelname.

Leerder moet rekord hou en onderwyser moet daarby teken.

Deelname aan kultuur projek van ATKV

Of

Lewer ‘n toespraak voor ‘n gehoor waar skool of gemeenskap teenwoordig is

Doen twee publikasies in een van die plaaslike koerante met foto’s

Of

Ontwerp ‘n bemarkingspamflet vir die skool.

Kies ‘n onderwyser se klas om skoon te maak.  Jy moet ‘n verslag daaroor skryf wat deur die onderwyser geteken word.

Of

Kies ‘n area op

die terrein om skoon te hou. Skryf ‘n verslag en laat opsigter of onderwyser daarby teken.

  1. Graad 9
Akademie Sport Kultuur Gemeenskap Skool
Gemiddeld van 65% aan die einde van die jaar Deelname aan sport.

100% bywoning tydens oefening en 100%  wedstryd-deelname.

Leerder moet rekord hou en onderwyser moet daarby teken.

Deelname aan kultuur projek van ATKV

Of

Lewer ‘n toespraak voor ‘n gehoor waar skool of gemeenskap teenwoordig is

Doen twee publikasies in een van die plaaslike koerante met foto’s

Of

Ontwerp ‘n bemarkingspamflet vir die skool.

Kies ‘n onderwyser se klas om skoon te maak.  Jy moet ‘n verslag daaroor skryf wat deur die onderwyser geteken word.

Of

Kies ‘n area op di e terrein om skoon te hou. Skryf ‘n verslag en laat opsigter of onderwyser daarby teken.

  1. Graad 10
Akademie Sport Kultuur Gemeenskap Skool
Gemiddeld van 60% aan die einde van die jaar Deelname aan sport.

100% bywoning tydens oefening en 100%  wedstryd-deelname

EN

Neem deel aan enige gemeenskap-sportprojek bv padwedloop, fietswedren, stapwedloop.

Opgeneem as lid van die Junior stadsraad

OF

Woon seminar/werkswinkel by oor enige relevante onderwerp waarin jy belangstel.

Reël ‘n inligtingsgeleentheid oor enige relevante onderwerp waarby mense van die gemeenskap kan baatvind. Organiseer ‘n fondsinsamelinsprojek vir die skool.

Die geld wat ingesamel word moet gebruik word vir ‘n opknappingsprojek.

  1. Graad 11
Akademie Sport Kultuur Gemeenskap Skool
Gemiddeld van 60% aan die einde van die jaar Deelname aan sport.

100% bywoning tydens oefening en 100%  wedstryd-deelname

EN

Neem deel aan enige gemeenskap-sportprojek bv padwedloop, fietswedren, stapwedloop.

Woon ‘n kamp by van enige groep waarin jy belangstel

.

Reël ‘n inligtingsgeleentheid oor enige relevante onderwerp waarby mense van die gemeenskap kan baatvind. Organiseer ‘n fondsinsamelinsprojek vir die skool saam met ‘n ander skool of organisasie

Die geld wat ingesamel word moet gebruik word vir ‘n opheffingsprojek

Enige navrae: Mev Franken