Krieket

     

DVG se krieketspanne vaar baie goed.

DVG sal weer tydens die 2017 – 2018 krieket seisoen ons spanne in die eerste liga inskryf om teen ander skole mee te ding.

DVG het twee krieketspanne wat in die Boland se weekliga deelneem. Met die twee nuwe krieket kolfblaaie en goeie afrigting kan die krieket net van krag tot krag gaan. Ons hou ook jaarliks toernooie soos bv.die Super Du Plessis krieket toernooi waaraan ‘n hele paar skole deelneem.

Ons is een van die vier skole wat ‘n verhouding met die Universiteit van Wes-Kaap (UWK) se krieket akademie bou.

At the end of the third term we went on a cricket clinic where our learners received one-on-one coaching from the UWC coaches. Each learner received, in excess of, 2 hours worth of quality coaching.

Die leerders het ook ‘n sielkunde sessie ontvang en die kampus van UWK verken.

Ons langtermyn plan is om ‘n voer-aar vir UWK se krieket akademie te raak om vir meer leerders toegang te gee tot tersiêre onderrig.

WATCH THIS SPACE!

           

Krieket Facebook Blad