Swimming

    

The school has a lovely pool which has been upgraded in 2014.

Swem is ‘n gewilde sportsoort in die warm somermaande en die koshuise maak veral gebruik daarvan vir ontspanning.

We focus on swimming as a life skill and we encourage learners to take part.

Swem word as sport aangebied in die laer- en hoërskool van beginners-vlak tot gevorderde vlak. 

                 IMG_6171 (Custom)                   IMG_6257 (Custom)