VCSV

12715610_1110363102315236_98370113987580780_n  img-20160215-wa0007-1

Op Vrydae gedurende skoolure word daar 30 minute afgestaan vir die Verenigde Christen Sending Verereniging.

Leerders se geestelike lewe word verryk deur  gesprekke, groepwerk en sang.

Dit is ‘n interkerklike organisasie wat geen denominasie voorskryf  of aanhang nie.  Leerders woon die aktiwiteite vrywilliglik by en geniet die interaksie en leiding wat hul hier ontvang.

Sometimes leaders or other community organisations come to inspire the learners by giving informative talks.

Learners make use of opportunities that the organisation offers on a provincial or national level.  One example is the Imagine camps held nationally.