Rugby

_DSC0820-001 (Custom) (2)

Rugby

Rugby is one of the team sports that is developing at a fast pace at De Villiers Graaff High school. We are committed in the development of young talented rugby players so that each one can reach their full potential. Player welfare and conditioning are the principles we are looking at to build on as we are building on the success we already achieved.

Hierdie groep seuns het ‘n positiewe gees en is uiters gedissiplineerd, al kry hulle soms swaar teen die groter skole.
Die skool se sportfasiliteite is van ‘n hoë standaard, en die rugbyspanne word goed ondersteun deur ouers sowel as oud-skoliere.
DVG is jaarliks gasheer vir die Akkedissiesportdag (aan die begin van die derde kwartaal), waartydens verskeie skole genooi word en ‘n groot trofee op die spel is.

We currently have three groups of rugby players namely the u/19, u/16 and u/15 age group respectively. It is our vision to expand these groups to form a u/14 age group as well.

We welcome any potential future ‘akkedissies’ to come and play as one of the team. We are looking forward to seeing what you are made of.

Onder 19 span word deur Mnr. WP. Roux en Mnr J. Roelofse afgerig.

Onder 16 span word deur Mnr. WP. Roux en Mnr J. Roelofse afgerig.

Onder 15 span word deur Mnr J. Roelofse afgerig.

13737543_660841820740563_3732690715579378031_o