Lentebal

      _dsc0082-custom   _dsc0170-custom

Die lentebal van 2016 was deur die graad 10’s gereël en was beslis nog ‘n hoogtepunt gewees in Akkedisland.  Die kinders het omtrent lekker gedans en net bietjie ‘n paar ure tussen hul vriende geniet.

_dsc0282-custom Die tema was Hippies (60’s) en ons het ‘n meneer Hip en ‘n mejuffrou Hipster gekroon die aand.