Tennis

          

De Villiers Graaff has 4 tennis courts which is also in the process for further upgrading. There are two coaches responsible for the teams, namely Miss Franken and Mr Viccie who is a professional coach. We participate in the Northern-Boland league.

In 2017 we had a awesome three day tennis clinic where we really saw a major difference in all the children techniques.

Ons is trots op die nuwe tennisklubhuis in aanbou. Ons hoop om sommer gou weer die dorp te laat deelword van ons tennis plesier!

Die nuwe tennisklubhuis is intussen pragtig voltooi en in volle gebruik. In November 2018 het die Laerskool- en Hoërskool De Villiers Graaff sowel as spelers uit verskillende gemeenskappe aan ‘n DVG toernooi deelgeneem. Die tennisdag is deur almal geniet.

In Maart 2019 het die DVG-ope tennisnaweek teen Pinelands plaasgevind. Hierdie geleentheid was ‘n groot sukses en vind weer op die naweek van 28/29 Februarie 2020 plaas.

Tennisspelers/ Ouers wat belangstel om lid te word van Akkedissie Tennisklub kan die Hoërskool De Villiers Graaff nader vir meer inligting. ‘n Afrigtingkliniek gaan in die eerste kwartaal van 2020 aangebied word. Verdere inligting, datums, plek, inskrywingsfooi en afrigters sal later deurgegee word.