Akademiese Erekleure

Akademiese erekleure word aan leerders toegeken op grond van hulle prestasie in die voorafgaande 5 eksamens tydens die jaarlikse prysuitdeling. Die kriteria waarvolgens dit toegeken word is vervat in die beleidsdokument rakende erekleure. Leerders wat die toekenning ontvang kry goue omboorsel op die skoolbaadjie, die spesiale das asook ‘n medalje.

The criteria are set high, therefore it is a prestigious award and the highlight of many of our top academic achievers.