Netbal

Hoërskool De Villiers Graaff het tans 11 netbalspanne wat van krag tot krag groei.  Daar word gereeld aan sportdae deelgeneem en wedstryde word gereeld gereël.  Speelsters kry ook die geleentheid om in provinsiale spanne opgeneem te word (Overberg en Wes-Kaap).  Speelsters kan ook kwalifiseer as skeidsregters.