Jukskei

14732152_715647491926662_4225179124046269474_n

In 2015 het Jukskei ‘n amptelike sport by HSDVG geword.  In 2016 het ons van 10 tot 15 spelers vermeerder.  In 2015, het twee van ons spanne aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem.  Ons het elke oomblik geniet !

Ons is tans besig met fondsinsamelingsprojekte om weer die Overberg in Kroonstad te verteenwoordig.

Ons hoop om elke jaar 3 spanne, elke span bestaan uit 5 spelers, te kan saam neem.