VRL

VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS

Die raad bestaan uit 3 leerders uit elke graadgroep wat demokraties verkies is. Hulle is die stem vir die leerders in hul graad en organiseer projekte in die skool en gemeenskap.

The chairman and vice chairman have representation on the Governing Body but they may not vote. This year we have an excellent team who work hard on different projects. Most of the RCL projects count for the Class of the Year initiative.