Elam Nukani chosen for youth leader conference

Elam Nukani is gekies vir Die Burger se Jeugleierskonferensie in Muizenberg. Slegs 25 seuns en 25 meisies in die hele Kaapprovinsie word gekies.

Baie baie geluk Elam, ons is trots op jou!