General

Die Hoërskool De Villiers Graaff is geleë in die pragtige Villiersdorp-vallei, slegs 100 km vanaf Kaapstad en sowat 37 km vanaf Franschhoek. Die dorp en omgewing word tereg die Suid-Afrikaanse Switzerland genoem daar die berge wat die dorp omring tydens die winter dikwels met sneeu bedek is.

The school was founded in 1872 and has since been offering quality education. Being an academic school our vision is to provide this to enable young people to address the challenges of society on completion of their school career.

Die basis van ons onderrig is ‘n gedissiplineerde omgewing: daar word van leerders verwag om verstandige keuses te maak wel wetende dat hulle self die verantwoordelikheid van die gevolge daarvan moet neem.