Tuis

DGHSbanner1

Die Hoërskool De Villiers Graaff is geleë in die pragtige Villiersdorp-vallei, slegs 100 km vanaf Kaapstad en sowat 37 km vanaf Franschhoek. Die dorp en omgewing word tereg die Suid-Afrikaanse Switserland genoem omdat die berge wat die dorp omring tydens die winter dikwels met sneeu bedek is.

Our school was founded in 1872 and has since been offering quality education to our learners. Being an academic school our vision is to provide this to prepare young people’s minds, attitudes, and perspectives to become contributing, thriving members of society.

Die basis van ons onderrig is ‘n waardegedrewe omgewing: daar word van leerders verwag om verstandige keuses te maak wel wetende dat hulle self die verantwoordelikheid van die gevolge daarvan dra.